Verder kan jy ons ook in die Vaalweekblad vang more as jy ongelukkig genoeg is om in die Vuildriehoek te bly, of andersins in die Volksblad Vrydag as jy toe moer in gone bly.
Tuesday, December 02, 2008
Chopper en griffin praat kak op TV
Eish. Check hoe griffin en Chopper half-gekletter sit en kak praat met die ouens van Gons, vanaand 18:00 op MK (DStv kanaal 324). Oor ons boek en watse local celebrities heavy tos is.
Verder kan jy ons ook in die Vaalweekblad vang more as jy ongelukkig genoeg is om in die Vuildriehoek te bly, of andersins in die Volksblad Vrydag as jy toe moer in gone bly.
Verder kan jy ons ook in die Vaalweekblad vang more as jy ongelukkig genoeg is om in die Vuildriehoek te bly, of andersins in die Volksblad Vrydag as jy toe moer in gone bly.
Friday, February 29, 2008
fokken losers
Ons het gefokkof. Ons is nie meer hier nie, ons is nou weer hier... www.watkykjy.co.za
Lyk wakker. Bloggersemase.
Lyk wakker. Bloggersemase.
What the fuck?
Okay ons kan weereens nie krediet vat vir die een nie. Dit kom komplimente van STii en ou ek moet sê jy het jouself oortref. What the fuck is going on here?! Waar defok kom al die bikers en krimpies vandaan en wat maak sussie? Ek verstaan nie maar weird genoeg hou ek meer daarvan elke keer as ek daarna luister.
Tuesday, February 26, 2008
Dis waarvan ek praat

Check hierdie paar trappers uit. Limited my china limited. Fokken sweet child of mine en die tiep van goed. As jy 'n paar soek moet jy maar 'n toon klap na hierdie interwebsjop toe.
Sunday, February 24, 2008
Leeuloop - Impala Bike Rally
Hierie video het fokol verduideliking nodig. Ek het dis gister by die Impala Bike Rally afgeneem. Daar is nog so paar videos en kiekies van top zef gehalte wat ek later vir julle sal laai saam met 'n snotstorie of twee.
Sorry dit tune trial version oorie video. Die origanl is 90mb groot en ek het dit compress met een of ander kak software. Ek was te lui om dit te crack. Sodra ek die nice videos op Youtube laai sal ek die link hieso kom verander.
Maybe is dit dalk beter met die writing oor die screen want mens sien mans se piepe. Moenie eet terwyl jy kyk nie samblief.
Ons vat fokkol verantwoordelikheid.
PS: Aan die gabbas in die video - dude julle was poes snaaks. Dankie, ek het lekker vir julle gelag julle fokken zefgatte.

Impala Bike rally - fokken zef, fokken lekker
Benewens die feit dat ek my naam totaly poes gemaak het op die halfpipe by die Impala Bike Rally en dat dit op Supersport uitgesaai gaan word, was die hele affêre fokken lekker gewees.
Ek sit met 'n hangover dikker as die jirre se biceps op die oomblik, maar ek sal vir julle outjies begin videos en fotos oplaai. O ja, die ou in my leeuloop video se naam is poes x 16 gemaak, so ek voel beter oor my neerpoesery op die halfpipe. My ballas het nie een keer uitgesteek nie.
PS: Ek dink die woord "benewens" is 'n superkak woord.

Friday, February 22, 2008
Die ou lame grapgat is terug. Julle fokken wil mos.
Al die diere in die woud het bymekaar gekom om 'n nuwe koning te kies. Almal is daar, leeu, olifant, renoster, hulle wag net vir ou fokken bobbejaan om die Watkykjy saait klaar te lees.
Wednesday, February 20, 2008
Monday, February 18, 2008
Baas
Sekretaresse aan baas: "Sal meneer omgee om as meneer in die oggend inkom, my net so 'n soentjie of 2 agter die oor te gee?"
Baas (half stomgeslaan): " Nou waarom sal ek dit doen?"
Sekretaresse: "Ag meneer, ek hou van so bietjie foreplay voor ek rondgefok word"

En as jy val, dan moet jy gou weer opstaan ...
'n Quote uit vanoggend se Beeld:
“Ek weet sommer die publiek gaan my vandag by die Queen’s Corner-winkelsentrum in Queenswood, Pretoria, aanvaar, maar in my vel voel ek maar ’n bietjie senuagtig."
Huh?
WTF? Hy kan net sowel tune: “Kaartjies vir my vertoning is R99 AVB ingesluit en my plate is ook beskikbaar na my optrede. By die Queen’s Corner-winkelsentrum. In Queenswood. Queenswood in Pretoria. Jy ry van Hatfield af met Duncan uit. Hy word Gordon. Dan draai jy links nes jy oor Soutpansberg is in die shopping centre in. O ja, die oom! Die oom het my seergemaak!

Subscribe to:
Posts (Atom)